Lyrics
Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare
Dooie mense maak asof hulle my ken
In die begrafplaas waar ek bly lag al die geraamtes vir my
Maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
Drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry
Ek he spesiaal my are vir jou oopgesny
Se net dit lyk mooi
Die ewige kind agter in my kop,
Bewe benoud en krap oop sy toegestikte mond
Nes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid
Van die lewe nie, niemand lewe rerig nie.
Ek het al my kos en geheime opgegooi
Se net dit lyk mooi, se net dit lyk mooi
Ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink
Se net dit lyk mooi, se net ek is mooi
Paniekbevange, angstig en alleen
Prins van donkerte ek dien myself alleen
(The lyrics are in Afrikaans if you're puzzled, they don't sing in English)