Lyrics
Kom ons sing oor kuier op Stellenbos
Met rooiwyn en sigarette sit ons in a minimumveiligheidstronk
Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
Vernietig Jouself! (x 4)
Daar is 'n drang in my 'n instinktiewe haat
Vir instansies van die bewussyn
Kondisioneer my die bybel van pyn
Ons almal pak die kole, ons almal stook die vuur
Ons almal bou die mure van idees bestry
Ons is die rebellie wat misluk het
Ons almal kak die reels uit waaraan ons almal verstik het
Vernietig Jouself! (x 4)
Vernietig jouself
Dis moeilik om die kettings af
Hulle maak dit aan jou binnegoed vas
Dis moeilik om die kettings af te breek
(Lyrics are in Afrikaans)