Lyrics
Elke oggend is ek in die hel
Ek word wakker en die vlamme brand my vel
Sal ek ooit rerig kan opstaan en nie my bed mis nie
Gee my alkohol, gee my 'n lewe
Gee vir my raad, gee vir my 'n rede
Sodat ek kan opstaan, verlore gebore
En elke keer as ek glimlag, raak dit net swaarder
Kan ek ophou lewe na vandag
Als is weg draai jou ander skouer dan's als reg
Hoekom raak ek so kwaad?
Ek vind ek raak so kwaad
En ek skree "God," maar dis niks werd nie
Daar is iets beeldskoon in die donkernag x 3
Daar is iets beeldskoon
Daar is iets beeldskoon in die nag
(Lyrics are in Afrikaans)